<< Previous Next >>

Sonopkoms na Veldbrand


Sonopkoms na Veldbrand
Informação sobre a Foto
Direitos de Autor: Gerhard en Heid Theron (HeidiTheron) (8)
Género: Landscapes
Meio: Cor
Data da Foto: 2007-06-02
Categorias: Savannah
Exposição: f/8.4
More Photo Info: [view]
Versão da Foto: Versão Original
Data de Submissão: 2012-08-06 10:53
Visto: 3992
Pontos: 2
[Notas - Normas] Nota do Artista
Nenhum
Adicionar Critique [Críticas - Normas] 
Apenas registered os membros registados no TrekNature podem escrever críticas. Porque não registar-se desde já?
Mensagens
Lista de MensagensCriador da Discussão Mensagens Actualizado em
Para Miss_Piggy: DankieHeidiTheron 1 08-07 11:37
Tem que estar registado para iniciar colocar uma mensagem.

Critiques [Translate]

Beste Heidi
Baie welkom by Trek Nature. Ek was self so bietjie afwesig vir 'n ruk en probeer nou opvang met nuwe en ou lede se fotos. Ek het van jou voriges gesien maar hou in besonder van hierdie pragtige kleure in hierdie foto.
Omdat jy nog nuut is wil ek graag een of twee dinge vir jou uitwys wat sal help dat mense meer na jou fotos kom kyk en ook hulle kommentaar daarop lewer en ek hoop nie jy neem aanstoot omdat ek dit aan jou uitwys nie. Eerstens is dit altyd goed om 'n nota saam met jou foto te plaas. Mense hou daarvan om te lees waaroor jou foto gaan of miskien waar jy die foto geneem het. Hier het jy dit wel in jou opskrif genoem dat dit in Matatiele geneem is, maar 99% van die lede weet nie waar Matatiele is nie. Dan is dit ook goed om mense na jou fotos toe te lok deur hulle fotos te gaan besoek en jou mening oor hulle fotografie of die foto self te lewer. Jy hoef nie lang kritieke te skryf nie, maar om erkenning te gee aan 'n ander persoon se handewerk doen enige persoon se ego goed, en ek glo joune ook as jy lees dat mense dink jou fotos is mooi. Jy is welkom om my te kontak as daar enigiets is wat jy wil weet oor hierdie webtuiste en ek sal probeer help met raad waar en hoe ek kan. Vriendelike groete.
Anna

Calibration Check
















0123456789ABCDEF