Fóruns: Fotos

Registe-se

Para Miss_Piggy: DankieHeidiTheron::2012-08-07 11:37
Hi Anna
Baie dankie, ek neem glad nie aanstoot nie, ek waardeer dit baie. Ek is nuut en wil graag leer, my kamera is maar net n gewone mik en druk ek geniet my foto nemery, en wil graag eendag vir my n goeie kamera koop. Ek sal dit in ag neem en bietjie byskryf. Baie dankie weereens en ek waardeer dit baie. Matatiele is feitlik teen Lesotho n ongelooflike mooi plekkie.
África-do-Sul
Title: Sonopkoms na Veldbrand
Sonopkoms na Veldbrand (2)
HeidiTheron (8)
[Apenas os membros registados podem colocar colocar mensagens.] [Vista Total] [Traduzir]
Lista de MensagensNome de Utilizador Data
Para Miss_Piggy: Dankie HeidiTheron (8)::2012-08-07 11:37